top of page
neo-spektrum-logo

Geskiedenis van die Bybel: Van Abraham tot Konstantyn

Sat, 09 May

|

Cape Town

Ontdek die fassinerende reis van die Bybel oor twee Saterdae. Leer hoe om die teks met ’n moderne bril te lees en verstaan die wêreld waarin dit gevorm is.


Registration is closed
Geskiedenis van die Bybel: Van Abraham tot Konstantyn
Geskiedenis van die Bybel: Van Abraham tot Konstantyn

Time & Location

09 May 2026, 09:00

Cape Town, 7 Biccard St, Durbanville, Cape Town, 7550, South Africa

About the event

Sluit aan by Neo-Spektrum vir ’n diepgaande verkenning van die wêreld se mees invloedryke boek. Hierdie tweeledige werkswinkel bied ’n ryk historiese oorsig en nuwe perspektiewe op die skrif:


  • Saterdag, 10 Mei: Die Ou Testament — Van Abraham (2000 v.C.) tot by Jesus.

  • Saterdag, 17 Mei: Die Nuwe Testament — Van Jesus tot by Konstantyn (325 n.C.).


Wat jy kan verwag:

  • Kontekstuele Oorsig: Verstaan die tyd, plek, skrywers en oorspronklike doel van die verskillende Bybelboeke.

  • Literêre Genres: Leer die onderskeid tussen histories-feitlike en histories-metaforiese tekste.

Tickets

  • GvdB Toegang

    Toegang tot Neo-Spektrum se tweeledige reis deur die Bybel (10 & 17 Mei). ’n Verrykende kyk na die teks, konteks en relevansie van die Skrif. Om altwee Saterdae bytewoon, maak seker om die Paartjie-Kaartjie te koop.

    From R 260,00 to R 840,00

    Sale ended
    • R 260,00

    • R 420,00

    • R 520,00

    • R 840,00

Share this event

bottom of page