top of page
.png)
Komende Byeenkomste

Sat, 07 NovDurbanville HillsVier die somer saam met Neo-Spektrum by ons jaarlikse Somerfees & Veiling. Geniet ’n heerlike kuier terwyl ons fondse insamel vir noodsaaklike onderwys- en gemeenskapsprojekte in ons streek.
Sat, 09 MayCape TownOntdek die fassinerende reis van die Bybel oor twee Saterdae. Leer hoe om die teks met ’n moderne bril te lees en verstaan die wêreld waarin dit gevorm is.
KONTAK ONS
By Neo-Spektrum glo ons in die krag van ware konneksie. Kontak ons gerus vir enige navrae, ondersteuning, of om deel te word van ons groeiende gemeenskap.
R 0 raised
Fundraising goal: R 50 000
0 donations
0%
Bedrag
R 20
R 50
R 100
R 200
Other
0/100
Comment (optional)
MAAK 'N verskil
By Neo-Spektrum glo ons dat liefde dade moet word.
Jou bydrae help ons om 'n wesenlike verskil te maak by Attie van Wyk Primêr deur personeelsalarisse te betaal, fasiliteite te verbeter en hoërskoolbeurse aan belowende leerders te bied. Ons ondersteun ook gesinne in finansiële nood.
Saam gee ons hoop, skep geleenthede en bou aan 'n beter toekoms.
bottom of page