.png)

Klik op een van die onderstaande projekte waarby ons betrokke is om meer daaroor uit te vind:
Hoe kan jy of jou organisasie help?
Neo-Spektrum is afhanklik van bydraes van ons lede, sowel as donasies gerig op ons gemeenskapswerk. Ons ondersoek gereeld nuwe en verdienstelike projekte, maar ons sal ook geleenthede oorweeg met potensiële donateurs wat spesifieke liefdadigheidsdoelwitte het.
Maak 'n bydrae onderaan hierdie webblad.
Love is not patronising and charity isn’t about pity, it is about love. Charity and love are the same, with charity you give love, so don’t just give money but reach out your hand instead.
– Mother Teresa of Calcutta
KONTAK ONS
By Neo-Spektrum glo ons in die krag van ware konneksie. Kontak ons gerus vir enige navrae, ondersteuning, of om deel te word van ons groeiende gemeenskap.
MAAK 'N verskil
By Neo-Spektrum glo ons dat liefde dade moet word.
Jou bydrae help ons om 'n wesenlike verskil te maak by Attie van Wyk Primêr deur personeelsalarisse te betaal, fasiliteite te verbeter en hoërskoolbeurse aan belowende leerders te bied. Ons ondersteun ook gesinne in finansiële nood.
Saam gee ons hoop, skep geleenthede en bou aan 'n beter toekoms.
R 0 raised
0 donations
0%
Bedrag
R 20
R 50
R 100
R 200
Other
0/100
Comment (optional)