.png)
Die Boekgroep kom normaalweg op die eerste Maandagaand van die maand om 19:00 by Queenstraat, De Rust H09, Durbanville bymekaar. Sien ook aanwysings onderaan hierdie blad.
By die Boekgroep stel ‘n lid ‘n boek of onderwerp aan die groep voor. Dit dien as aanknopingspunt vir verdere gesprek en bespreking. Op hierdie wyse neem die lede kennis van boeke, asook die skrywers, wat tot spirituele verryking lei.
Ander verwante vakgebiede en kwessies word ook aangeraak.
Soms word ‘n kundige genooi om oor ‘n boek of onderwerp te kom gesels. Dit is egter die uitsondering aangesien die doel is om die groeplede so veel moontlik self aan die woord te stel.
Natuurlik is daar elke keer ook die geleentheid om gesellig saam te verkeer en lekkernye te geniet.
Die Boekgroep bestaan uit ongeveer 15 lede, maar nuwe lede is altyd welkom.
Die Boekgroep is op 28 Mei 2013 deur Leonie van Heerden en Chrisna Smuts gestig. Sedertdien het Die Boekgroep reeds 79 keer vergader. Die Groep het dus reeds hulle 10de verjaarsdag gevier.
KONTAK ONS
By Neo-Spektrum glo ons in die krag van ware konneksie. Kontak ons gerus vir enige navrae, ondersteuning, of om deel te word van ons groeiende gemeenskap.
R 0 raised
0 donations
0%
Bedrag
R 20
R 50
R 100
R 200
Other
0/100
Comment (optional)
MAAK 'N verskil
By Neo-Spektrum glo ons dat liefde dade moet word.
Jou bydrae help ons om 'n wesenlike verskil te maak by Attie van Wyk Primêr deur personeelsalarisse te betaal, fasiliteite te verbeter en hoërskoolbeurse aan belowende leerders te bied. Ons ondersteun ook gesinne in finansiële nood.
Saam gee ons hoop, skep geleenthede en bou aan 'n beter toekoms.