.png)
Noordelike voorstede:
Die gespreksgroepe vind elke laaste Donderdagaand van die maand om 19:15 plaas by Kolping Sentrum (Durbanville). A Course in Miracles word tans bespreek. Sien onder vir meer inligting.
A Course in Miracles is beskikbaar by enige groot boekhandelaar, op Takealot en as 'n veel goedkoper Kindle-weergawe wat op enige iPad, slimfoon of tabletrekenaar gelees kan word via die Kindle App.
Kontak my vir meer inligting en kostes verbonde by terblanche@neospektrum.co.za
“Miracles occur naturally as expressions of love.
The real miracle is the love that inspires them.
In this sense everything that comes from love is a miracle.”
- Marianne Williamson, outeur van A Return to Love
KONTAK ONS
By Neo-Spektrum glo ons in die krag van ware konneksie. Kontak ons gerus vir enige navrae, ondersteuning, of om deel te word van ons groeiende gemeenskap.
R 0 raised
0 donations
0%
Bedrag
R 20
R 50
R 100
R 200
Other
0/100
Comment (optional)
MAAK 'N verskil
By Neo-Spektrum glo ons dat liefde dade moet word.
Jou bydrae help ons om 'n wesenlike verskil te maak by Attie van Wyk Primêr deur personeelsalarisse te betaal, fasiliteite te verbeter en hoërskoolbeurse aan belowende leerders te bied. Ons ondersteun ook gesinne in finansiële nood.
Saam gee ons hoop, skep geleenthede en bou aan 'n beter toekoms.