top of page
neo-spektrum-logo
ilya-pavlov-XPT-OtA0E-8-unsplash.jpg

By Neo-Spektrum glo ons dat niemand alleen hoef te staan in tye van nood nie. Ons gemeenskap is meer as net ’n bymekaarkoms; ons is ’n uitgebreide familie wat mekaar dra wanneer die lewe moeilik raak.

Vir individue of gesinne binne ons sirkel wat voor onvoorsiene finansiële uitdagings te staan kom, bied ons ’n helpende hand deur nooddonasies, praktiese bystand of ander vorme van ondersteuning. Ons hanteer elke versoek met die nodige diskresie en deernis om die waardigheid van ons lede te beskerm.

  • Wil jy help? Jou bydrae kan ’n reuse verskil maak.

  • Het jy hulp nodig? Moenie skroom om uit te reik nie.

Kontak vir Terblanche by terblanche@neospektrum.co.za vir meer inligting oor hoe om betrokke te raak of om jou situasie vertroulik te bespreek.

KONTAK ONS

By Neo-Spektrum glo ons in die krag van ware konneksie. Kontak ons gerus vir enige navrae, ondersteuning, of om deel te word van ons groeiende gemeenskap.

R 0 raised

Fundraising goal: R 50 000

0 donations

0%

Bedrag

R 20

R 50

R 100

R 200

Other

0/100

Comment (optional)

MAAK 'N verskil

By Neo-Spektrum glo ons dat liefde dade moet word.

Jou bydrae help ons om 'n wesenlike verskil te maak by Attie van Wyk Primêr deur personeelsalarisse te betaal, fasiliteite te verbeter en hoërskoolbeurse aan belowende leerders te bied. Ons ondersteun ook gesinne in finansiële nood.

Saam gee ons hoop, skep geleenthede en bou aan 'n beter toekoms.

leer meer

bottom of page