top of page
neo-spektrum-logo

Somerfees & Veiling: ’n Fees van Hoop

Fri, 31 Jul

|

Durbanville Hills

Vier die somer saam met Neo-Spektrum by ons jaarlikse Somerfees & Veiling. Geniet ’n heerlike kuier terwyl ons fondse insamel vir noodsaaklike onderwys- en gemeenskapsprojekte in ons streek.


Registration is closed
Somerfees & Veiling: ’n Fees van Hoop
Somerfees & Veiling: ’n Fees van Hoop

Time & Location

31 Jul 2026, 20:00

Durbanville Hills, Tygerberg Valley Rd, Cape Farms, Cape Town, 7550, South Africa

About the event

’n Fees met ’n Hart vir die Gemeenskap


Die Somerfees is in wese ’n omgee-fees. Dit is ’n geleentheid waar ons as vriende saamkuier met die doel om lewens te verander. Die sukses van 2024 het bewys wat moontlik is wanneer ons hande vat:


Die Verskil Wat Jy Maak: Danksy die vrygewigheid van ons "Sirkelvriende," kan Neo-Spektrum voortgaan met kritieke uitreike na landelike gemeenskappe rondom Durbanville:

  • By Attie van Wyk PS: Ons betaal maandeliks die salaris van een leerkrag, een klashulp en een sportfasiliteerder.

  • Beurshouers: Ons ondersteun tans vier studente in Fisantekraal, Durbanville HS, Aquilla SS en Scottsville SS.


’n Tradisie van Vrygewigheid: Verlede jaar se fees was ’n reuse sukses met:


Tickets

  • Somerfees - Neo Spektrum

    Sluit in formele toegang, middagete by The Tangram, en deelname aan die liefdadigheidsveiling. Help ons om ons 2025-rekord te oortref!

    R 520,00

    Sale ended

Share this event

bottom of page